Ons Preke

‘n Geesgevulde woord wat tot stigting is vir jou geestelike lewe

Ons Kursuse

‘n Goeie beleging vir jou toekoms en jou nageslag

Word 'n Lidmaat

Kom en word deel van ons gemeente en familie

Nuusbladjie

Bly op hoogte van al ons gebeurtenisse

Welkom By Volle Evangelie Kerk

Glo in God se Woord en Gees

Dit is vir ons as kerk ‘n groot voorreg om u by ons te verwelkom!

Ons passie is, soos u sal sien, om ruimte te hê waar mense soos u ‘n lewensveranderende ontmoeting met God kan hê. Ons vier kernbeginsels by Die Volle Evangelie Kerk vat ons kultuur saam. Om GOD te leer ken, vryheid te vind, jou doel te vind, en ‘n verskil te maak.

Ons wil nie hê dat niemand alleen of sonder ‘n doel deur die lewe moet gaan nie, daarom werk ons hard om te verseker dat almal die vermoë het om gekoppel te word, hul bediening te ontdek, te besef dat hulle aan ‘n gesin behoort en in hul verhouding met God en ander.

Spreuke 3: 5-6

” Vertrou op die Here met jou hele hart en steun nie op jou eie insig nie. Ken Hom in al jou weë, dan sal Hy jou paaie gelykmaak.”

Deel In Geloof

Die Volle Evangelie Kerk Krugersdorp – Wes het vier maatskaplike projekte vir die gemeente en die gemeeskap.

Ons Nuus

Bly op hoogte van al ons gebeurtenisse in en om die kerk.

Word 'n Lidmaat

Kom en word deel van ons gemeente en familie.

Skenk In Geloof

U kan betrokke word deur finansieel by te dra of te kom help.