Preke - 2021

What Is Your Expectations?

  • Book – Charles Dickens – Great Expectations
  • Young boy – difficult circumstances
    – poor, parents died, lived with sister
    – less than average household
  • Pip had Great Expectations
  • Instead of poor country boy – wanted to be gentleman
    – wanted to be a somebody

Moenie Die Vyand 'n Plek By Jou Tafel Gee Nie

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur. 

Vertrou Nie Op Die Arm Van Die Vlees Nie

Wat Beteken “Om Op Die Arm Van Vlees Te Vertrou”?

  • To go outside God’s provision to get what you need.
  • Vertrou ander bronne i.p.v. God.
  • Ek vertrou eerder myself – sê indirek – “ek is groter as U”

God Se Heilige Volk

Wêreld Moet Deur Ons Sien Hoe Lyk God

  • Lewenswandel / conduct Hoe ek leef elke dag / buite 4 mure.
  • Aanskou / witnessing Wat hulle sien / waarneem.
  • God verheerlik Wys hoe God lyk / Hoe God optree.

Die Herstel Van Dit Wat Heilig Is

Wat Beteken Heilig Volgens Die Bybel

  • Tradisie sê: Hoër morele standaard Perfek wees Verhoogde vorm van regverdigheid Te doen met uiterlike.
  • Woord sê: Heilig – “gêdash” Consecrate / dedicated / set aside / set apart.
  • Beste beskrywing: Dedicated – toegewyd Persoon wat Heilig is – dedicated / set apart.

Ken God Deur Sy Naam

Hoe Leer Ons God Ken

  • Sy karakter te ken – wie God is – Sy natuur
  • Gemeenskap – persoonlike tyd saam met God
  • Ken en verstaan Sy Name

Ken God Deur Verhouding

God Wil Hé Ons Moet Hom Ken

  • Ken Intellektueel (in ons kop) Hart / gees (openbaringskennis / Rhema) “Ginosko” (“to know by experience or effort”) nie kennis wat jy in boek lees of studeer nie.
  • Kennis Wat jy deur persoonlike ondervinding (experience) opdoen.

Verwaarloos Nie Jou Saligheid

Saligheid en Wedergeboorte

  • Saligheid = salvation
  • Wedergeboorte = born again
  • In die kerk = beskou dit as dieselfde (sinoniem)
  • Altwee is verwant aan mekaar, maar nie dieselfde nie.

Dis Okay Om Nie Okay Te Wees Nie

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur. 

Die Plek Van Rus

Almal Beleef Dit

  • Storms, winde, hartseer, eensaamheid, verwerping
  • Deel van lewe – sisteem van wêreld
  • Gelowige en ongelowige beleef dit

Wie Is Jou Vader?

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur. 

Gesalf Met 'n Doel

Sleutels Om Salwing Te Laat Toeneem

  1. Rein Kleed
  2. Intieme Verhouding
  3. Honger / Dors Wees
  4. Maak Jouself Leeg

Jesus Leef, Hy Het Opgestaan

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur. 

Kom Kniel By Die Kruis

Pad Wat Jesus Moes Stap
  • Kruisigings pad – ergste straf moontlik.
  • Marteling – stadige pynlike dood.
  • Proses – vanaf verhoor tot kruisiging.
  • Vrywilliglik gedoen:
    – Hy was nie gedwing nie.
    – Hy het dit gedoen oor liefde.

Die Deur Na God Se Seën

Soek Jy God Se Seën

  • Hoe honger is jy dat God jou moet seën.
  • Dat Sy guns oor jou moet spoel soos ‘n golf.
  • Dat jy bogemiddeld lewe – lewe van seën.
  • Dat jy in jou erfdeel lewe, jou voordele van die verbond.
  • Dat jy leef BO dit wat jy bid of dink.

Tot God Se Diens

Workmanship Product “that is fabric”

  • Ons is God se handewerk.
  • God het ons gemaak met ‘n doel – “tot goeie werke wat God voorberei het”.
  • Ons moet in ons skeppingsdoel wandel.

Wat Is My Skeppingsdoel

2 Sleutels Vir Sukses

  1. Identiteit “wie ek is”
  2. Eindbestemming “destiny” “waarheen ek op pad is”
  • 90% van mense weet nie wie hulle is of waarheen hulle op pad is nie.
  • Ken nie hulle skeppingsdoel nie.

Ons Almal Laat Iets Na

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur. 

Jy Dien Aan Wie Jy Behoort

Wat Beteken: “Ek behoort Aan Jesus”

  • Alle areas van my lewe behoort aan Jesus – wil, denke, emosies, finansies
  • Dienskneg – “bondslave” – vrye wil tot Sy diens

Woorde Van Seën Of Vloek

Skeppingskrag In Ons

  • Skep deur woorde wat ons spreek.
  • Met woorde: Seën of vervloek ons, Dood of Lewe, Voorspoed of Teenspoed, Oorvloed of Tekort

Die Getuienis Van Twee

Wat Jy Ervaar

  • Dien God opreg
  • Bid, Woordstudie
  • Lewe heilig
  • Ervaar nie: Deurbraak, voorspoed, vooruitgang, Voel of iets jou terughou, Plafon bereik.

By Die Voete Van Jesus

Maria en Martha

  • Altwee gelowiges
  • Altwee lief vir Jesus

Maria: Voete van Jesus, Luister na Jesus – Woord
Martha: Dienswerk, Baie besig met baie dinge

Preke - 2020

Maak Jou Laagtepunt Jou Hoogtepunt

Almal Beleef Dit Soms

  • Laagtepunt
  • Rock Bottom
  • Rug teen die muur
  • Kan nie slegter gaan nie
  • Donker put – sien geen uitkoms

Dien God Met Passie

Betekenis Van Passie

  • Intense emotion or desire for something.
  • A very strong feeling about a person or thing.
  • Powerful or compelling emotion, feeling or desire.

passie – vuur – ywer – honger = sinoniem

Kwaliteite Van Oorwinnaars

Elke Gelowige ‘n Oorwinnaar

  • Uit God gebore is = wedergeboorte / kindskap.
  • Jou kindskap = maak van jou ‘n oorwinnaar.
  • Nie wat jy nou beleef nie.
  • Nie wat jy voel.
  • Jy is ‘n oorwinnaar = omdat jy ‘n kind van God is.
  • Jou kindskap waarborg jou oorwinning.

God Se Tyd Die Regte Tyd

Vertrou God Se Tyd

  • God se tyd = nie ons tyd nie.
  • God se tyd = regte .
  • God se tyd = vasgestelde tyd.
  • Geloof / Vertrou God weet wat Hy doen.
    God sal nie faal nie.
    God sal betyds deurkom.

Jou Toekoms In Die Saad

Eerste Versekering

  • Dag / Nag = versekering
  • Somer / Winter = versekering
  • Koud / Warm = versekering
  • Saaityd / Oestyd = versekering
  • Versekering Nie omdat die wetenskap dit sê nie. Nie omdat ‘n prediker so sê nie.
  • Versekering Omdat God dit gesê het.
    Prinsiep, beginsel, wet.
    Kan nie verander nie.

Jou Geregtigheid Of God Se Geregtigheid

Betekenis Van Geregtigheid
  • AMP which makes one acceptable to God.
  • GNB – the way in which God puts people right with.
    – right standing before God.
    – sonder sonde.
    – conform to God’s ethical and moral standards.

Lewe Stres Vry

Ons Is Deur God Geskape

  • In staat om ‘n sekere hoeveelheid stres /
    spanning te hanteer.
  • Om stresvolle situasies te hanteer.
  • Party mense kan meer stres as ander hanteer.

Die Openbaring Van Nagmaal

Vorige Weke

  • Brood = Liggaam van Christus.
  • Jesus neem die brood, dank, breek dit en sê:
    Neem Eet PAUSE Dit is My Liggaam.

Ontwortel Die Gees Van Vrees - 2

Hoe Om Die Gees Van Vrees Te Oontwortel

  • Ontwikkel vertroue in God se beloftes.
  • Taktiek van duiwel
  • Om jou te laat twyfel in God se beloftes.

Ontwortel Die Gees Van Vrees

Simptome

  • Vrees het simptome – vrug wat vrees dra bekommernis / angstig / verslawing / minderwaardigheid

Offer Dank Aan God

Doel Van N.T. Offers

  • Nie vir vergifnis van sondes nie – Jesus was die offer!
  • Nie om hemel toe te gaan nie – Jesus was die offer!

MAAR
Om my liefde aan God te demonstreer.
Uitdrukking van ons liefde vir God.
Liefde = basis van offer

Betekenis Van Kersfees

Toepassing Vir Ons

  • Maak plek vir Jesus.
  • Stel jouself tot Sy beskikking.

Joh 3:16
Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy
eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.

Groei Bring Sukses

Groie En Sukses

  • Vermoë groei
  • Talent groei
  • Kennis groei
  • Spiere groei
  • Geestelik groei

Wat Om Te Doen In Krisistyd

Beloftes As Ons Tot God Roep

  • God sal jou antwoord.
  • Sal jou uit jou vrees red.
    – Delivered me from all my fears.
    – To snatch away.
    – Escape – ontsnap. 

Hoe Gaan Dit Met Jou Siel

Verhouding

  • Tussen jou voorspoed en voorspoed (toestand) v siel.
    3 Joh 1:2 (KJV)
    Beloved, I wish above all things that thou mayest prosper and be in health, even as thy soul prospereth.
  • Goed gaan met siel = voorspoedig in jou lewe.
  • Sleg gaan met siel = nie voorspoed in jou lewe.

Voorspoed Deur Die Woord

Definissie Van Voorspoed

  • To advance
  • Prosper
  • Make progress
  • Succeed
  • Welfare, favor, wholly
  • Voorspoed in alle areas van jou lewe – holisties
  • Gesondheid, finansieël, geestelik – goed te gaan

Wat Beweeg God

Vraag?

  • Wat laat God beweeg?
  • Wat laat God opstaan en voorsien?
  • Wat bring die Hemel in aksie?
  • Wat veroorsaak dat God jou gebed beantwoord, jou behoefte voorsien?

Liefdesverhouding Met God

Doel Van Skepping

  • God skep die natuur.
  • God skep na Sy soort.
  • Hoekom skep God na Sy soort?
  • God soek gemeenskap, fellowship.
  • Intieme liefdesverhouding met Sy kinders.

Kom Uit Jou Laagtepunt Met Blydskap

Hoe Kom Ek Uit Laagtepunt?

  • Assosieer en nie distansieer.
  • Herinner jouself en die duiwel aan
  • God se beloftes.
  • Staan vas.

Oorwin Vrees

Wêreld Se Definisie

  • Ongemaklike gevoe
  •  Angsgevoel
  • Bekommerde gevoel
    – slegs ‘n emosie

Waarom Ervaar Ons Stres

Oorsake

  • Onsekerheid = nie seker te wees
  • Seker = oes wat ons gaan kry.
  • Seker = Woord van God = God se karakter

Nagmaal Tot Jou Voordeel

Gevolg Van Pasga (O.T.)

  • “Feeble” = verswak, siek, kreupel, waggel.
  • O.T. = skaduwee dit kan doen.
  • N.T. = werklikheid/nagmaal – baie meer doen.

Vrees En Jou Gedagtes

Sintuie

  • Manier hoe die saad van vrees in jou gedagtes kom.
  • Sintuie – deur waar die saad van vrees in jou denke geplaas word.
  • Sintuie – plant saad in denke – produseer geloof / vrees

Vrees En Jou Gedagtes - 2

Ons Verantwoordelikheid

Gedagte van VREES en TWYFEL:

  • Te verwerp
  • Vervang met teenoorgestelde gedagte uit Woord
    – moet Woord spreek!

Manne, Staan Op

Roeping Op Elke Man

  • Roeping op almal se lewe.
  • Laaste dae: roeping op Vaders/Manne se lewe
    OM
    Geestelike leiers te wees in sy familie, werksplek, oral.

Oorwin Deur Vrede

Almal Soek Dit

  • Almal sou dit gekoop het as geld vrede kon koop.
  • Wêreldleiers soek dit.
  • Kerke soek dit.
  • Huwelike/ouers soek dit.

Persoon vd Heilige Gees

Hoe Sien Jy Die Heilige Gees?
Net as:

  • ‘n Krag
  • ‘n Invloed
  • ‘n Energie
  •  ‘n Misterie

Gebedspunte

‘n Paar Gebedspunte

  1. Uitwissing van COVID19 virus: (ons het wapens)
  2. Ekonomiese herstel: Besighede / S.A. / Individueel
  3. Kerk -> gelowiges: Nuwe krag / moed / ywer / oop deure / herlewing
  4. Roep restorasie

Life After Death

Death Is a Certainty
We will all die.

  • There’s one thing you cannot avoid.
  • There’s one thing you cannot run away from.
  • There’s one thing that does not make an appointment.

Peace In Your Trouble

In the world, you will have tribulations.

  • World system = as long as we live in the world
    = part of life
  • Tribulation -> thlipsis
    = pressure, stress, burdened, trouble
  • As children of God, we are not disclaimed from trouble.

3 Eienskappe van 'n Voorsienaar

Definisie van Voorsienaar

  1. Te sorg vir
  2. Te verskaf
  3. Behoeftes en gebrek te stop

3 Eienskappe van ‘n Voorsienaar

  1. Moet kan voorsien – In staat wees om te voorsien
  2. Moet gewillig wee te voorsien
  3. Moet ‘n cv hê

Oorwinning Deur Jesus Christus

Almal Ervaar Dit

  • Stry ‘n stryd.
  • Almal ervaar somtyds probleme.
  • Voel somtyds soos ‘n mislukking.
  • Voel somtyds gaan dit nie maak nie.
  • Duiwel kom met leuens: Jy gaan dit nie maak nie.
  • Jy is ‘n mislukking.
  • Jy is ‘n verloorder.

Leuns – > Gaan jy dit Glo of Verwerp?

No More Doubt

James 1:6-7
(GNB) 6 But when you pray, you must believe and not doubt at all. Whoever doubts is like a wave in the sea that is driven and blown about by the wind.
7 If you are like that, unable to make up your mind and undecided in all you do, you must not think that you will receive anything from the Lord.
NKJ: he is a double-minded man, unstable in all his ways.

Rus In Die Here

Wat Beteken “Rus In Die Here”

  • Resting place
  • Place of stillness
  • Repose, peace, rest
  • Condition of restfulness
  • Settle down
  • In wie jy jou vertroue stel

Verander Die Wêreld

Almal wil sien dat dit goed gaan in die wêreld.

  • Gebrokenheid
  • Pyn/lyding
  • Seer/verslawing

Die Bloed, Ons Wapen

Die Proses

  • Ons dien God opreg.
  • Ons misluk – sondig.
  • Bely ons sondes.

Kwytskelding Van Veroordeling

Wortel Van Veroordeling Moet Uitgeroei Word

  • Offer van Jesus Christus
  • Bloed van Jesus Christus
  • In plaas van sonde-bewus moet ons vergifnisbewus wees.

Wapen Van Veroordeling

Vyand Het Baie Wapens

  • Bekommernis
  • Vrees
  • Minderwaardigheid
  • Kragtigste wapen – veroordeling/skuldgevoel

God Is Aan Jou Kant

Woord sê nie:

  • Miskien is God vir ons
  • “Hopefully God is for us”
  • As ons niks verkeerd doen, is God vir my.
  • Elke dag bid/Bybel lees, is God vir my.

Geregverdig Vir Guns

Verlede Week

  • God het my lief.
  • God wil my seën – delight – it is His good pleasure.
  • God se wil – vrede, geluk, voorspoed, sukses.
  • God se wil – met my goed moet gaan.

Verbondshuwelik

Verbond

  •  Plegtige ooreenkoms (belofte) aan iemand wat net gebreek kan
  • Word deur die dood.
  • Noem dit -> belofte van trou -> “tot die dood ons skei”
  • Covenant -> sense of cutting

Verwag Die Goeie Van God

Verwagting

  • Expectation
  • Intence anticipation
  • Hoop op – vooruitsig
  • Wat jy verwag
  • Waarin jy jou hoop sit
  • Groot verwagting -> Groot kry

Die Hoofklousule Van Nuwe Verbond

Ou Verbond

  • God tree op met straf/toorn.\
  • Geen genade.
  • Wet was die tugmeester.
  • Geen toegang tot God.
  • Geen vrede met God.
  • Wet oortree was daar gevolge/straf.

Eienskappe Van God Se Liefde

God Is Liefde

  • Wie is God?
  • God is baie dinge!!
  • God se wese / Sy “core” is LIEFDE

God is “Agapé”.
God is die oorsprong van liefde. Uit Hom vloei liefde.

Aanvaar God Se Liefde

GodSe Liefde

  • Klem moet val dat God my liefhet.
  • As ek ‘n openbaring het dat God my liefhet, dan groei my liefde vir Hom.
  • Dan kom oorwinning oor versoekings.
  • Dan laat ek God se skape wei.
  • Dan kom ek uit gevangenisskap (Goliat).

Het Jy My Waarlik Lief

Die Groot Vraag

Joh 21:15
Toe hulle dan klaar was met die môre-ete, vra Jesus vir Simon Petrus: Simon, seun van Jona, het jy My waarlik lief, meer as hulle hier? Hy antwoord Hom: Ja, Here, U weet dat ek U liefhet. Hy sê vir hom: Laat my lammers wei. – “Het jy my waarlik lief?”

Skep Jou Bestemming

Ons Skep Elke Dag Ons Bestemming

  • Woorde wat ons spreek
  • Keuses wat ons maak
  • Wat jy glo “believing”

3 Vereistes Vir 'n Wonderwerk

Die Verhaal

  • Sekere vrou
  • 12 jaar siek – bloedvloeiing
  • Al haar geld verkwis aan dokters – sonder resultate

Persoon vd Heilige Gees

Heilige Gees ‘n Persoon

Gen 1:1 – In die begin het God die hemel en die aarde geskape.
God = Jehova Elohim (meervoud vorm)
God die Vader – Persoon
God die Seun – Persoon
God die Heilige Gees – Persoon

Die Ongebruikte Helper

Helper

TROOSTER – “parakletos”
– helper
– advocate

HELPER – “the one called along one’s side to aid to help”
– Hulp te verskaf, te hulp te kom, versorg, verpleeg.

Preke - 2019

Persoon vd Heilige Gees

Heilige Gees ‘n Persoon

Gen 1:1 – In die begin het God die hemel en die aarde geskape.
God = Jehova Elohim (meervoud vorm)
God die Vader – Persoon
God die Seun – Persoon
God die Heilige Gees – Persoon

Die Ongebruikte Helper

Helper

TROOSTER – “parakletos”
– helper
– advocate

HELPER – “the one called along one’s side to aid to help”
– Hulp te verskaf, te hulp te kom, versorg, verpleeg.