Preke - 2022

Jou Posisie Van Triomfeer

Play Video

NOTAS COMING SOON

Twee Koninkryke Verskillende Reëls

Play Video

2 KONINKRYKE

Kol 1:13 (AFR) – Hy wat ons verlos het uit die mag van die duisternis en oorgebring het in die koninkryk van die Seun van sy liefde.
Kol 1:13 (AMP) – [The Father] has delivered and drawn us to Himself out of the control and the dominion of darkness and has transferred us into the kingdom of the Son of His love.

  1. Koninkryk van God / Lig.
  2. Koninkryk van duiwel / duisternis.

Die Heilige Gees Tot Ons Voordeel

Play Video

Voordelig Vir Die Gelowige

Joh 16:7
Maar Ek sê julle die waarheid: Dit is vir julle voordelig dat Ek weggaan; want as Ek nie weggaan nie, sal die Trooster nie na julle kom nie; maar as Ek weggaan, sal Ek Hom na julle stuur;

Trooster – Paraklétos (helper / assist / vennoot)

Wat Verhoed Jou Deurbraak

Play Video

Almal Soek ‘n Deurbraaak

Deurbraak in jou: Finansies, Besigheid, Geestelike lewe, Nuwe en vars verhouding met God
Deurbraak in jou: Gesin , Huwelike

God is die God van deurbrake / voorsiening.

Hoe Om Jou Ouers Te Eer

Play Video

Opdrag Met ‘n Belofte

EFF 6:2-3 (AFR)2 Eer jou vader en jou moeder—dit is die eerste gebod met ‘n belofte— 3 sodat dit met jou goed mag gaan en jy lank mag lewe op die aarde.

  • Eer jou Vader en jou Moeder
    Honor (esteem and value as precious)
    Seën (bemagtig om voorspoedig te wees)

Die Oplossing Het Nie Verander Nie

Kyk Na Die Toestand

  • Morele verval
  • Goddeloosheid
  • Politieke Onrus
  • Geweld / armoede / swaarkry

Antwoord Op Sy Roepstem

God Roep Elke Gelowige

  • 2 Tim 1:9 Wat ons gered en geroep het met ‘n heilige roeping, nie volgens ons werke nie, maar volgens sy eie voorneme en genade wat ons van ewigheid af in Christus Jesus geskenk is. 
  • “Wat ons gered en geroep het met ‘n heilige roeping.”
  • Eerstens: God red ons = wedergeboorte
  • Tweedens: God roep ons

God Wil Families Seën

God Se Begeerte

  • Families te seën.
  • GEN 12:3 (AFR)
    En Ek sal seën diegene wat jou seën, en hom vervloek wat jou vervloek; en in jou sal al die geslagte van die aarde geseën word.

Wat Is Die Plan Van Die Duiwel

Duiwel Het Baie Planne

  • Joh 10:10 – Die dief kom net om te steel en te slag en te verwoes. Ek het gekom, dat hulle lewe en oorvloed kan hê.
  • Steel / slag / verwoes
  • Openb 12:12 – Daarom, wees verheug, o hemele en die wat daarin woon; wee die bewoners van die aarde en die see, want die duiwel het na julle neergedaal met groot woede, omdat hy weet dat hy min tyd het.

Stap Die Pad Van Die Kruis

Notas Coming Soon

Die Liggaam Van Christus

En Die Here Was Met Josef

Dit Is Volbring

Notas Coming Soon

Die Gekraakte Reënbakke

Twee Belangrike Lesse

  1. Enige bron, behalwe God, is ‘n tydelike bron
    Jer 2:13
  2. As God jou Bron is, is jy in Sy Rus
    2 Kronieke 14:2/6-7/9

Groei In God En Groei In Geloof

Die Onbeperkte Bron

Die Onbeperkte Bron

  • Limitless Source
    2 Kon 4:2-6 – 2 Toe sê Elísa vir haar: Wat kan ek vir jou doen? Gee my te kenne wat jy in die huis het. En sy antwoord: U dienares het glad niks in die huis nie, behalwe ‘n flessie met olie. 
    3 En hy sê: Gaan leen vir jou van buite af kanne, leë kanne van al jou bure; leen nie te min nie. 

God Is Ons Bron

Definirie Van Bron

  • Oorsprong / Oorsaak
  • Waaruit water / olie ensovoorts uitkom

God: Bron
Fontein waaruit alles vloei

Jak 1:17 – Elke goeie gif en elke volmaakte gawe daal van do af neer, van die Vader van die ligte, by wie daar geen verandering of skaduwee van omkering is nie.

Guns En Genade

Wat Is Guns Of Genade

  • Ou Testament (Hebreërs) = chên / khane
  • From H2603; graciousness, that is, subjectively (kindness, favor) or objectively (beauty): – favour, grace (-ious), pleasant, precious, [well-] favoured.
  • Stam van: chânan / khaw-nan’
  • A primitive root (compare H2583); properly to bend or stoop in kindness to an inferior; to favor, bestow; causatively to implore (that is, move to favor by
    petition): – beseech, X fair, (be, find, shew) favour (-able), be (deal, give, grant (gracious (-ly), intreat, (be) merciful, have (shew) mercy (on, upon), have pity upon, pray, make supplication, X very.

Die Sleutel Om God Lief Te Hê

Die Groot Openbaring

  • 1 Joh 4:10/19
    10 Hierin is die liefde: nie dat ons God liefgehadhetnie,maar dat Hy ons liefgehad het en sy Seun gestuur hetas‘nversoening vir ons sondes. 19 Ons het Hom lief, omdat Hy ons eerste liefgehadhet.

Ontwikkel Jou Liefdesverhouding Met God

Die Groot Gebod

  • Matt 22:36-40
    36 Meester, wat is die groot gebod in die wet? 37 En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand. 38 Dit is die eerste en groot gebod. 39 En die tweede wat hiermee gelykstaan: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself. 40 Aan hierdie twee gebooie hang die helewet endieprofete.

Ons Hoogste Prioriteit As Gelowige

Twee Opdragte

  • Joh 15:17 – Dit gebied Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê.
  • Opdrag – “commandment” – maar nie die groot opdrag nie.
  • Matt 22:37-39 – 37 En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefê met jou hele hart en met jou hele siël en met jou hele verstand. 38 Dit is die eerste en groot gebod. 39 En die tweede wat hiermee gelykstaan: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.

Promosie In 2022

God Se Hart

  • Om ons the seën.
  • Welbehae in ons voorspoed.
  • Ons te verhoog / promosie the gee.

Wat Wil Jy Oes In 2022?

Saad Beginsels

  • Net wat jy saai, gaan jy maai (oes).
    Gal 6:7 (AFR) – Moenie dwaal nie, God laat Hom nie bespot nie, want net wat die mens saai, dit sal hy ook maai.
  • Saad bring voort volgens hulles soort.
    Gal 6:8 – Hy wat in sy vlees saai, sal uit die vlees verderf maai, maar hy wat in die Gees saai, sal uit die Gees die ewige lewe maai.

Saai Saad Van Seëninge

Die Saad Wat Ons Elke Dag Saai

  • Woorde wat ons spreek.
  • Woorde is saad wat ons elke dag saai.
  • Elke dag pluk ons die vrug van wat ons saai.

Spr 18:21 (AFR) – Dood en lewe is in die mag van die long, en elkeen wat dit graag gebruik, sal die vrug daarvan eet.
Pred 10:12 (AFR) – Die woorde uit die mond van ‘n wyse is aangenaam, maar die lippe van ‘ dwaas verslind homself.