Belydenis

Ek lewe in voorspoed en is gesond (3 Joh 1:2). Ek is die kop en nie die stert nie (Deut 28:13). My lewe is in die Here se hande, soos klei in die pottebakker se hande (Jer 18:6). Ek is kragtig in die Here en in die krag van Sy sterkte (Eff 6:10). God het […]

Belydenis Read More »