Syte

Belydenis

Ek lewe in voorspoed en is gesond (3 Joh 1:2). Ek is die kop en nie die stert nie (Deut 28:13). My lewe is in die Here se hande, soos klei in die pottebakker se hande (Jer 18:6). Ek is kragtig in die Here en in die krag van Sy sterkte (Eff 6:10). God het […]

Belydenis Read More »

God Se Beloftes

Num 23:19 God is geen man dat Hy sou lieg nie, of ‘n mensekind dat dit Hom sou berou nie.  Sou Hy iets sê en dit nie doen nie, of spreek en dit nie waar maak nie? 2 Kor 1:20 Want hoeveel beloftes van God daar ook mag wees, in Hom is hulle ja en

God Se Beloftes Read More »