15th May 2022

Antwoord Op Sy Roepstem

Series:
Passage: 2 Tim 1:9

God Roep Elke Gelowige

2 Tim 1:9 Wat ons gered en geroep het met ‘n heilige roeping, nie volgens ons werke nie, maar volgens sy eie voorneme en genade wat ons van ewigheid af in Christus Jesus geskenk is.
“Wat ons gered en geroep het met ‘n heilige roeping.”
Eerstens: God red ons = wedergeboorte
Tweedens: God roep ons

Download Files Notes