29th March 2024

Die Resultate Van Jesus Se Bloed

Series:
Passage: Kol 1:13

DIE BLOED VAN JESUS

Bybel is deurdrenk met bloed.
Bloed was ‘n kommoditeit – handelsware – verbruikersware – geldeenheid
Bloed was ‘n prys – offer vir sonde
Die bloed van Jesus het die eis (“demand”) van God tevrede gestel.
God het die Bloed van Sy Seun – Jesus – aanvaar.

Download Files Notes