9th July 2023

Die Sleutel Vir Nuwe Krag

Series:
Passage: Job 14:1 (AFR)

DIE LEWE

Vinnige pas
Besig
Vol stress / uitdagings
Liggaam – voel moeg en uitgeput
Emosioneel – gedrein
Geestelik – kragteloos en moeg
Job 14:1 (AFR)
Die mens uit ‘n vrou gebore, is kort van dae en sat van onrus.
Job 14:1 (KJV)
Man that is born of a woman is of few days, and full of trouble.

Download Files Notes