Dit Is Volbring
3 WOORDE WAT ALLES VERANDER HET
Joh 19:30
En toe Jesus die asyn geneem het, sê Hy: Dit is volbring! En Hy het sy hoof gebuig en die gees gegee.
“Dit is volbring”
“It is finished”
“Teleó”: to end / finished, completed / fulfil
executed / accomplish, make an end
Beteken: afgehandel / volbring