2nd April 2023

God Se Meesterplan

Series:
Passage: Joh 19:30

KRUIS HET ALLES VOORSIEN

Joh 19:30 –  En toe Jesus die asyn geneem het, sê Hy: Dit is volbring! En Hy het sy hoof gebuig en die gees gegee.

Volbring: – Alles is afgehandel
– Alles is voorsien

Rom 8:32 –  Hy wat selfs sy eie Seun nie gespaar het nie, maar Hom vir ons almal oorgegee het, hoe sal Hy nie saam met Hom ons ook alles genadiglik skenk nie?

Redding: deur kruis
Genesing: deur kruis
Voorsiening: deur kruis
Oorwinning: deur kruis

DIT IS ALREEDS VOORSIEN DEUR JESUS CHRISTUS!!

Download Files Notes