7th April 2024

Groei In Jou Roeping

Series:
Passage: 1 Pet 4:10

ELKE GELOWIGE IS GEROEP

1 Pet 4:10
Namate elkeen ‘n genadegawe ontvang het, moet julle mekaar daarmee dien soos goeie bedienaars van die veelvuldige genade van God.
2 Tim 1:9
Wat ons gered en geroep het met ‘n heilige roeping, nie volgens ons werke nie, maar volgens sy eie voorneme en genade wat ons van ewigheid af in Christus Jesus geskenk is.

Download Files Notes