10th March 2024

Groei In Kennis Van God

Series:
Passage: Jer 9:23-24

HOOFPRIORITEIT VAN GELOWIGE

Intieme verhouding met God te groei, totdat jy God ken.

Jer 9:23-24 (AFR)
23 So sê die HERE: Laat die wyse hom nie beroem op sy wysheid nie, en laat die sterke hom nie beroem op sy sterkte nie, laat die ryke hom nie beroem op sy rykdom nie;
24 maar laat hy wat wil roem, hom hierop beroem dat hy verstaan en My ken, dat Ek die HERE is wat goedertierenheid, reg en geregtigheid op die aarde doen; want in dié dinge het Ek ‘n behae, spreek die HERE.
Jer 9:24 (AMP)
But let him who glories glory in this: that he understands and knows Me [personally and practically, directly discerning and recognizing My character].

AFR – “My verstaan en My ken”
AMP – “personally and practically, directly discerning and
recognizing my character”

 

Download Files Notes