24th July 2022

Jou Fokus In God Se Koninkryk

VERSKILLENDE REËLS IN VERSKILLENDE KONINKRYKE

Beginsels / Prinsiepe
Teenoorgestelde: Seën – Vloek
Vergewe – Vergelde
Liefde – Haat

Voordele te geniet: Volgens reels van God se Koninkryk leef.

IN GOD SE KONINKRYK, MAAR

Sukkel / nie oorvloed / nie sukses / nie deurbrake
Ons is gered – pas die reëls van Koninkryk van satan toe!!!

Spr 6:2 (AFR) – Verstrik is in die woorde van jou mond, gevang is deur die woorde van jou mond.

Download Files Notes