29th January 2023

Jy Het Dit In Jou

Series:
Passage: Matt 22:37-39

God lief te hê.
Naaste lief te hê.
Onsself lief te hê.

Matt 22:37-39
37 En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand.
38 Dit is die eerste en groot gebod.
39 En die tweede wat hiermee gelykstaan: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.

Ons aanvaar God se liefde vir ons deur geloof.
Gevolg – Jou liefde vir God neem toe – groei.
Kry jouself lief – deur jou ID in Christus te verstaan.
Gevolg: Kry jou naaste lief omdat jy jouself liefhet.

Download Files Notes