12th November 2023

Lewe met ‘n oop Hemel

Series:
Passage: 1 Kor 10:5 en 11

VOORBEELD VIR ONS

1 Kor 10:5 en 11
5 Maar God het in die meeste van hulle geen welgevalle gehad nie, want hulle is neergeslaan in die woestyn.
11 Maar al hierdie dinge het hulle oorgekom as voorbeelde en is opgeskrywe as ‘n waarskuwing aan ons op wie die eindes van die eeue gekom het.

Voorbeeld en waarskuwing vir ons.

Download Files Notes