20th August 2023

Mismoedigheid – Wat Nou?

Series:
Passage: Deut 25:17-18

GEVAAR VAN MOEDELOOSHEID

Deut 25:17-18
17 Dink aan wat Amalek op die pad by julle uittog uit Egipte aan jou gedoen het,
18 hoe hy jou op die pad teëgekom het en by jou die agterhoede, al die swakkes agter jou, verslaan het terwyl jy moeg en mat was, en hy God nie gevrees het nie.
Moeg en mat is – verslaan die vyand ons
1 Pet 5:8
Wees nugter en waaksaam, want julle teëstander, die duiwel, loop rond soos ‘n brullende leeu, en soek wie hy kan verslind.
Leeus verslind die swakkes / gekwestes / mismoedige
Die duiwel se oë is ook op die regverdige om hulle mismoedig te maak.

Download Files Notes