Ons Oorwin !!!!
Jer 29:11 Want Ek weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die Here. Gedagtes van vrede, en nie van onheil nie, om julle ‘n hoopvolle toekoms te gee.
Maak nie saak wat die wêreld na jou kant toe gooi nie. Daar is ‘n hoopvolle toekoms omdat God sê jy het ‘n hoopvolle toekoms.