4th September 2022

Oorwinning In Jou Storm

Series:
Passage: Matt 7:24-27

1. Gelowiges Is Nie Gevrywaar Van Storms Nie

Jesus was in die boot (v23)
“En toe Hy in die skuit klim”
NT: Jesus nie net by ons nie, maar in ons.

Matt 7:24-27
24 Elkeen dan wat na hierdie woorde van My luister en dit doen, hom sal Ek vergelyk met ‘n verstandige man wat sy huis op die rots gebou het.
25 En die reën het geval en die waterstrome het gekom en die winde het gewaai en teen daardie huis aangestorm, en dit het nie geval nie, want sy fondament was op die rots.
26 En elkeen wat na hierdie woorde van My luister en dit nie doen nie, sal vergelyk word met ‘n dwase man wat sy huis op die sand gebou het.
27 En die reën het geval en die waterstrome het gekom en die winde het gewaai en teen daardie huis aangestorm en dit het geval, en sy val was groot.

Altwee het storms ervaar.
Verskillende uitkomste

Download Files Notes