6th August 2023

Vermeerder Die Salwing

Series:
Passage: 1 Joh 2:20/27

ELKE GELOWIGE HET DIE SALWING

1 Joh 2:20/27
20 En julle het die salwing van die Heilige en weet alles.
27 En die salwing wat julle van Hom ontvang het, bly in julle, en julle het nie nodig dat iemand julle leer nie; maar soos dieselfde salwing julle aangaande alles leer, so is dit ook waar en geen leuen nie; en soos dié julle geleer het, so moet julle in Hom bly.

Gelowige: Tempel – woonplek van Heilige Gees
Heilige Gees as Persoon woon in ons
d.w.s. die Salwing woon in ons

Download Files Notes