1st May 2022

Wat Is Die Plan Van Die Duiwel

Series:
Passage: Joh 10:10

Duiwel Het Baie Planne

Joh 10:10 – Die dief kom net om te steel en te slag en te verwoes. Ek het gekom, dat hulle lewe en oorvloed kan hê.
Steel / slag / verwoes
Openb 12:12 – Daarom, wees verheug, o hemele en die wat daarin woon; wee die bewoners van die aarde en die see, want die duiwel het na julle neergedaal met groot woede, omdat hy weet dat hy min tyd het.

Download Files Notes