21st May 2023

Wie Is Ek?

Series:
Passage: John 3:16

Wie Is Ek?

Is ek Sy kind, is ek dan nie Sy kind?
Is ek oorgelaat aan my eie lot?
Is God vir my, veg Hy vir my?
Het God my lief?
Is God steeds kwaad vir my?
Hoor God my – Is Sy oor doof vir my?
Wil God my straf?
Is ek vergewe of nie?
Word my gebede gehoor?
Het Hy my verlaat?
Of is Hy met my soos die skrif dit verklaar?
Is ek beskerm deur Sy bloed?
Is my verlede se sleg doen sterker as die krag van Sy bloed?

Download Files Notes