Toepassing Vir Ons Maak plek vir Jesus. Stel jouself tot Sy beskikking. Joh 3:16 Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat…
Groie En Sukses Vermoë groei Talent groei Kennis groei Spiere groei Geestelik groei
Beloftes As Ons Tot God Roep God sal jou antwoord. Sal jou uit jou vrees red. – Delivered me from all my fears. – To snatch away. – Escape –…
Verhouding Tussen jou voorspoed en voorspoed (toestand) v siel. 3 Joh 1:2 (KJV) Beloved, I wish above all things that thou mayest prosper and be in health, even as thy…
Definissie Van Voorspoed To advance Prosper Make progress Succeed Welfare, favor, wholly Voorspoed in alle areas van jou lewe – holisties Gesondheid, finansieël, geestelik – goed te gaan
Vraag? Wat laat God beweeg? Wat laat God opstaan en voorsien? Wat bring die Hemel in aksie? Wat veroorsaak dat God jou gebed beantwoord, jou behoefte voorsien?
Doel Van Skepping God skep die natuur. God skep na Sy soort. Hoekom skep God na Sy soort? God soek gemeenskap, fellowship. Intieme liefdesverhouding met Sy kinders.
Hoe Kom Ek Uit Laagtepunt? Assosieer en nie distansieer. Herinner jouself en die duiwel aan God se beloftes. Staan vas.
Wêreld Se Definisie Ongemaklike gevoe Angsgevoel Bekommerde gevoel – slegs ‘n emosie
Oorsake Onsekerheid = nie seker te wees Seker = oes wat ons gaan kry. Seker = Woord van God = God se karakter