7th January 2024

2024 Jou Jaar Van Groei

Series:
Passage: Spr 23:7

1. GEDAGTES – hoe jy dink

Spr 23:7 – Want soos hy in sy siel bereken, so is hy; eet en drink, sê hy vir jou, maar sy hart is nie met jou nie.

“Mind” op te maak = klaar met stagnering
= klaar met dieselfde te bly
= klaar met agteruitgang
= klaar met “ek het gearriveer”

“Mind” op te maak = 2024 is ‘n jaar van vooruitgang
= 2024 is ‘n jaar van deurbreek
= 2024 is ‘n jaar van vermeerdering
= 2024 is ‘n jaar van potensiaal bereik

Download Files Notes