4th February 2024

Groei In Geloof

Series:
Passage: 2 Thess 1:3

Geloof – nie dood nie
– onveranderlik nie

Geloof – kan groei
– kan toeneem
– kan vermeerder

2 Thess 1:3 – Ons moet God altyd oor julle dank, broeders, soos dit billik is, omdat julle geloof grootliks toeneem en die wederkerige liefde van elkeen van julle almal groter word.

2 Kor 10:15 – Ons roem nie buite die maat in die arbeid van ander nie, maar ons het hoop om, wanneer julle geloof toeneem, in hoër mate onder julle toe te neem volgens ons werkkring.

Toeneem – grow
– enlarge
– increase
– magnified

Download Files Notes