Aanvaar God Se Liefde
God Se Liefde
Klem moet val dat God my liefhet.
As ek ‘n openbaring het dat God my liefhet, dan groei my liefde vir Hom.
Dan kom oorwinning oor versoekings.
Dan laat ek God se skape wei.
Dan kom ek uit gevangenisskap (Goliat).