26th June 2022

Beskerm Die Mure

Series:
Passage: Neh 1:3

Verhaal

Neh 1:3
En hulle het vir my gesê: Die oorgeblewenes wat vrygekom het uit die gevangenskap daar in die provinsie, verkeer in groot ellende en in smaad, en die muur van Jerusalem lê stukkend en sy poorte is met vuur verbrand.

Jerusalem: Verbrand / verwoes
God se volk in ellende en smaad.
Rede vir toestand: Mure van Jerusalem lê stukkend.

Download Files Notes