3rd July 2022

Hoe Om Altyd Te Triomfeer

Series:
Passage: 2 Kor 2:14

OM ALTYD TE TRIOMFEER

Moet jy twee openbarings in jou hart hê.
Openbaring moet ‘n rhema wees vir jou.
Moet dit nie net ken nie – moet dit verstaan.
1. Christus in my.
2. Ek in Christus.

2 Kor 2:14
Maar God sy dank wat ons altyd laat triomfeer in Christus en wat die reuk van sy kennis deur ons oral versprei.

Download Files Notes