7th April 2023

Die opstanding van ons oorwinning

Series:
Passage: Gen 3

VERLOOR ALLES

Gen 3 – Maar van die vrugte van die boom…
Val in versoeking en sondig!!!

MEER AS DIT
Verloor posisie van heerskappy oor aarde / op aarde is.
Verloor outoriteit / gesag.
Deur sonde: heerskappy oor aarde aan satan oorgegee.
Wettige reg aan satan gegee: “sin gave satan a legal right”

Download Files Notes