14th May 2023

Oorwin Jou Storm

Series:
Passage: 2 Kron 20:2 & 3

JOSAFAT WAS BEVREES

2 Kron 20:2 & 3
2. Toe hulle kom en aan Jósafat berig bring en sê: Daar kom ‘n groot menigte teen u van anderkant die see.
3. En Jósafat het bevrees geword.

Josafat was gewaarsku dat die vyand op pad is.
Josafat het bevrees geword.

‘n Mens word bevrees wanneer dit lyk of dit wat kom groter is as jyself en dit lyk onmoontlik om te oorwin!!

Wat het Josafat gedoen in sy situasie?

Download Files Notes