25th September 2022

Die Sirkel Van Liefde

Series:
Passage: 1 Joh 4:19

BEGIN VAN DIE SIRKEL

1 Joh 4:19 –  Ons het Hom lief, omdat Hy ons eerste liefgehad het.

Omdat Hy ons eerste liefgehad het.
Daarom het ons Hom lief.

Om jou liefde vir God te laat toeneem/groei moet jy die openbaring kry hoe lief God jou het.

As jy wil Heilig leef – passie vir God wil hê – in gehoorsaamheid wil lewe – kry openbaring van hoe lief God jou het.

Download Files Notes