2nd October 2022

Seëninge Deur God Se Liefde

Series:
Passage: 2 Kor 5:14

DIE LIEFDE DRING MY

2 Kor 5:14
Want die liefde van Christus dring ons.

Rede / motief agter alles: Ek het Hom lief, want Hy het
my eerste liefgehad.

Die liefde wat God vir my het: “Dring” my

Dring: urges , impels us

Nie godsdiens wat my dring nie.

Nie wet wat my dring nie.

Liefde van God dring my.

Download Files Notes