25th February 2024

Groei in Outoriteit

Series:
Passage: Gen 1:26-27

GESAG IS AAN DIE MENS GEGEE

Gen 1:26-27
26 En God het gesê: Laat Ons mense maak na ons beeld, na ons gelykenis, en laat hulle heers oor die visse van die see en die voëls van die hemel en die vee en oor die hele aarde en oor al die diere wat op die aarde kruip.
27 En God het die mens geskape na sy beeld; na die beeld van God het Hy hom geskape; man en vrou het Hy hulle geskape.
Ps 8:5-7
5 wat is die mens dat U aan hom dink, en die mensekind dat U hom besoek?
6 U het hom ‘n weinig minder gemaak as ‘n goddelike wese en hom met eer en heerlikheid gekroon.
7 U laat hom heers oor die werke van u hande; U het alles onder sy voete gestel:

Download Files Notes