18th February 2024

Staar Na Die Offer Van Christus

Series:
Passage: Hebreers 9:12,13,14

Hebreers 9:12,13,14

Ook nie met die bloed van bokke en kalwers nie, maar met Sy eie bloed, een maal ingegaan in die heiligdom en ‘n ewige verlossing teweeg gebring.
(13) want as die bloed van stiere en bokke en die as van ‘n vers wat die verontreinigdes besprinkel, heilig maak tot reiniging van die vlees.
(14) Hoeveel te meer sal die bloed van Christus wat Homself deur die ewige Gees aan God sonder smet geoffer het, julle gewete reinig van dooie werke om die lewende God te dien.

Download Files Notes