23rd January 2022

Ons Hoogste Prioriteit As Gelowige

Series:
Passage: Joh 15:17

Twee Opdragte

Joh 15:17 – Dit gebied Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê.
Opdrag – “commandment” – maar nie die groot opdrag nie.
Matt 22:37-39 – 37 En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefê met jou hele hart en met jou hele siël en met jou hele verstand. 38 Dit is die eerste en groot gebod. 39 En die tweede wat hiermee gelykstaan: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.

Download Files Notes