Oorwinning Deur Jesus Christus
Almal Ervaar Dit
Stry ‘n stryd.
Almal ervaar somtyds probleme.
Voel somtyds soos ‘n mislukking.
Voel somtyds gaan dit nie maak nie.
Duiwel kom met leuens: Jy gaan dit nie maak nie.
Jy is ‘n mislukking.
Jy is ‘n verloorder.
Leuns – > Gaan jy dit Glo of Verwerp?