2nd January 2022

Saai Saad Van Seëninge

Series:
Passage: Spr 18:21

Die Saad Wat Ons Elke Dag Saai

Woorde wat ons spreek.
Woorde is saad wat ons elke dag saai.
Elke dag pluk ons die vrug van wat ons saai.

Spr 18:21 (AFR) – Dood en lewe is in die mag van die long, en elkeen wat dit graag gebruik, sal die vrug daarvan eet.
Pred 10:12 (AFR) – Die woorde uit die mond van ‘n wyse is aangenaam, maar die lippe van ‘ dwaas verslind homself.

Verslind: Destroy/Devour

Download Files Notes