9th January 2022

Wat Wil Jy Oes In 2022?

Series:
Passage: Gal 6:7

Saad Beginsels

Net wat jy saai, gaan jy maai (oes).
Gal 6:7 (AFR) – Moenie dwaal nie, God laat Hom nie bespot nie, want net wat die mens saai, dit sal hy ook maai.
Saad bring voort volgens hulles soort.
Gal 6:8 – Hy wat in sy vlees saai, sal uit die vlees verderf maai, maar hy wat in die Gees saai, sal uit die Gees die ewige lewe maai.

Download Files Notes