16th October 2022

Vry Van Sorge

Series:
Passage: Fil 4:6

KAN ‘N MENS VRY VAN SORGE WEES?

Fil 4:6
Wees oor niks besorg nie, maar laat julle begeertes in alles deur gebed en smeking met danksegging bekend word by God.

Rom 8:32
Hy wat selfs sy eie Seun nie gespaar het nie, maar Hom vir ons almal oorgegee het, hoe sal Hy nie saam met Hom ons ook alles genadiglik skenk nie?

Alles was aan Jesus gekoppel!!

Voorspoed / gesondheid / vrede / oorwinning / geluk / genade / vergifnis = geskenke

Download Files Notes