KAN ‘N MENS VRY VAN SORGE WEES? Fil 4:6 Wees oor niks besorg nie, maar laat julle begeertes in alles deur gebed en smeking met danksegging bekend word by God.…
MEESTE GELOWIGES Lewe sonder sekerheid van saligheid Slaafmentaliteit i.p.v. koningmentaliteit Stryd i.p.v. oorwinning REDE Verstaan nie die 2 pilare waarop hulle geestelike lewe gebou is nie!!!
DIE LIEFDE DRING MY 2 Kor 5:14 Want die liefde van Christus dring ons. Rede / motief agter alles: Ek het Hom lief, want Hy het my eerste liefgehad. Die…
BEGIN VAN DIE SIRKEL 1 Joh 4:19 - Ons het Hom lief, omdat Hy ons eerste liefgehad het. Omdat Hy ons eerste liefgehad het. Daarom het ons Hom lief. Om…
WOORD SÊ 2 Kor 2:14 (AFR) Maar God sy dank wat ons altyd laat triomfeer in Christus en wat die reuk van sy kennis deur ons oral versprei. 2 Kor…
1. Gelowiges Is Nie Gevrywaar Van Storms Nie Jesus was in die boot (v23) “En toe Hy in die skuit klim” NT: Jesus nie net by ons nie, maar in…
Hoe Verander Ek My Lot 1. WIL JY HÊ DIT MOET VERANDER Wil jy die gang van sake verander? Glo jy dit is moontlik om jou lot te verander? Het…